Paul Rudd

Paul Rudd
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Paul Stephen Rudd
Geboorte 6 April 1969 (1969-04-06)
Passaic, New Jersey, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Rudd (gebore 6 April 1969) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I Love You, Man (2009), The Perks of Being a Wallflower (2012), Ant-Man (2015), en Ant-Man and the Wasp (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy